Kompetisie 2018-07-10T21:58:19+00:00

Thandabantu Game Lodge

"Thandabantu Game Lodge is 'n lieflike lodge wat ideaal is vir natuurliefhebbers en in Roossenekal, 40 km vanaf Dullstroom geleë is. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en bied rus en vrede vir 'n onvergeetlike ervaring!

  • Dié lodge bied verblyf in 8 chalets. 2 is groot gesin-chalets met en suite-storte en waaiers.
  • Die lodge bied ook 2 swembaddens, waterwurms, restaurant en kroeg, ontvangsarea en 'n kapel.
  • Thandabantu bied ook verskeie doendinge, soos wildkyk, wildritte, wildwandels, perdry, karaoke, bootritte, waterglyplanke en veerpyltjies.

Dit is die perfekte ontsnap plek uit die stad, met al die nodige geriewe vir jou volgende konferensie of uithaler ontspannigs wegbreek saam met vriende en familie!”

Staan nou ’n kans, om moeiteloos, ’n wegbreek te wen met die komplimente van The Hospitality Collection en Thandanbantu Lodge in samewerking met die Pieter Koen Familie Piekniek en Jukebox. Vul die nodige details in, druk hier en daar die nodige knoppies soos die kompetisie vrae dit vereis en vertel vir ons in 100 woorde of minder hoekom jy dink dit vir jou nodig is om jou piekniek mandjie te pak en hierdie onvergeetlike wegbreek te gaan geniet - so maklik soos dit!





Kan ons fenominale span jou skakel YesNo
Did you like your facebook pageFill in the formAnswer the question